PROGRAM
Donderdag 26 April 2007
· Registrasie vanaf 08h00 by hekke
· Geen hengel na 18h00 – Visentering van nette
Vrydag 27 April 2007 - Stywe Lyne Bonanza Spanne kompetisie
06h00 Vissentering van bote en oewerhengelaars se hounette
· 06h00 Launching of boats
· 07h00 Boats, orderly departure to fishings spots.
· 08h00 Hengelkompetisie begin met afsit van flare deur SAPS Watervleuel.
· Hengelkompetsie sluit 16h00
· Inweeg by Sandveld oop 14h00 tot 17h00
· Prysuitdeling sodra inweeg afgehandel is, ongeveer17h30, Sandveld
· Geen hengel na 18h00 – visentering van nette
Saterdag 28 April 2007 – Spar Bonanza
Geen hengel totdat Spar Bonanza amptelik begin
06h00 Vissentering van bote en oewerhengelaars se hounette
· 07h00 Launching of boats & orderly departure to fishings spots
· 08h00 Oewerhengel begin met afsit van flare deur SAPS Watervleuel.
· 09h00 Boothengel begin
· Inweeg 11h00 -19h00 (LW. Vis kan enige tyd geweeg word tydens hengelkompetisie skakel 082 632 5999)
Sondag 29 April 2007 – Spar Bonanza
· 06h00 Inweeg open
· 08h00 Lines up – shore anglers
· 09h00 Weigh-in ring close – shore anglers
· 09h00 Lines up boat anglers
· 10h00 Weigh-in ring close – boat anglers
· 12h00 Prizegiving follows as soon as weigh-in is finalized
|